RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
00:00
00:00

Épisodes

15787-

Dié maatskappy vervaardig baie entstowwe in Suid-Afrika

18 août 2026
15786-

Absa se Suid-Afrikaanse bedrywighede kóók

18 août 2026
15785-

Veilig, maar armer: Die versteekte prys van kontant

18 août 2026
15784-

"Nie almal in Access Bank het gedink die transaksies is verdag nie” - Kastelo

18 août 2026
15783-

Die SAID wil BTW heeltemal digitaal maak

18 août 2026